site hit counter

[QO8]∎ Descargar Gratis Willem Poprok skooluitgawe Afrikaans Edition eBook Derick van der Walt

Willem Poprok skooluitgawe Afrikaans Edition eBook Derick van der Walt



Download As PDF : Willem Poprok skooluitgawe Afrikaans Edition eBook Derick van der Walt

Download PDF  Willem Poprok skooluitgawe Afrikaans Edition eBook Derick van der Walt

Partymaal draai die lewe anders uit as wat jy dit in jou wildste drome voorgestel het. Vir Willem van Vuuren is die hoërskool eerder ’n nagmerrie as die avontuur waarop hy gehoop het. Want almal eis hulle pond vleis van hom Daar is die vreemde karakters in die kunsklas waarin hy per ongeluk beland, die rugbyspan waarin hy ter wille van sy pa se Twickenham-knie moet vasbyt, en die simpel kompetisie waarvoor sy broers hul pa wil inskryf. Hallo – hulle pá! Dalk is juffrou Blom reg Partymaal moet jy jou eie kop volg. En sy behoort te weet, want sy kan ’n rugbybal skop dat dit klein word.
Willem Poprok is bekroon met ’n Silwer Sanlam-prys vir Jeuglektuur (2009), die M.E.R.-Prys vir Jeugliteratuur (2011) en die Scheepersprys vir Jeugliteratuur (2013).

Hierdie skooluitgawe van Willem Poprok is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ’n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.tafelberg.com.

Willem Poprok skooluitgawe Afrikaans Edition eBook Derick van der Walt

Sy het baie van die storie gehou, maar nie van die vloekwoorde nie...
Sal graag nog van die skrywer se boeke wil lees

Product details

  • File Size 1283 KB
  • Print Length 122 pages
  • Publisher Tafelberg; 1 edition (September 1, 2013)
  • Publication Date September 1, 2013
  • Sold by  Digital Services LLC
  • Language Afrikaans
  • ASIN B00KVHCUT6

Read  Willem Poprok skooluitgawe Afrikaans Edition eBook Derick van der Walt

Tags : Willem Poprok (skooluitgawe) (Afrikaans Edition) - Kindle edition by Derick van der Walt. Download it once and read it on your Kindle device, PC, phones or tablets. Use features like bookmarks, note taking and highlighting while reading Willem Poprok (skooluitgawe) (Afrikaans Edition).,ebook,Derick van der Walt,Willem Poprok (skooluitgawe) (Afrikaans Edition),Tafelberg
People also read other books :

Willem Poprok skooluitgawe Afrikaans Edition eBook Derick van der Walt Reviews


Sy het baie van die storie gehou, maar nie van die vloekwoorde nie...
Sal graag nog van die skrywer se boeke wil lees
Ebook PDF  Willem Poprok skooluitgawe Afrikaans Edition eBook Derick van der Walt

0 Response to "[QO8]∎ Descargar Gratis Willem Poprok skooluitgawe Afrikaans Edition eBook Derick van der Walt"

Post a Comment